Steve Hofmeyer en Hemelbesem – Pampoen

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Steve Hofmeyr en HemelBesem het kragte saamgespan om nuwe lewe in ‘n legendariese Pampoen te blaas. Die lied kry ‘n anderse diepte, met HemelBesem se treffende kletsrympies wat vir dae lank in jou kop gaan rond dwaal.

css.php