GEWILDE KINDERVERSE WORD PRETTIGE SAAMSING-CD
Die sangeres Anna Davel, die kinderboekskrywer Jaco Jacobs en ‘n briljante produksiespan het onlangs kragte saamgespan vir ‘n CD met splinternuwe Afrikaanse kinderliedjies.
Dit wissel van prettige, uitbundige liedjies soos “Wilde perd” en “Bambino, die reus van Bitterbos” tot liriese slaaptydliedjies soos “Slaap, Sibongile” en “Teddie se wiegelied”. Daar is ook lekker speel-speel-slim-liedjies soos “Tien pikkewyne”, “Dinosouruspret” (albei gebaseer op aftelrympies), “‘n Dag by die dieretuin” en “Tande borsel”.
Koop jou CD nou by: www.lapa.co.za; 012 401 0700; lapa@lapa.co.za
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr