Herman Kleinhans & Hemelbesem – WAKKER WORD

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Ek en Hemelbesem het ‘n wyle terug besluit om iets saam te doen maar ons wou iets doen met ‘n boodskap en hier is die resultaat.

Die opname is live opgeneem en afgeneem een aand by ‘n braai deur Hugo Brand.

Besonderhede:

Hugo Brand

brand.hugo@gmail.com
Instagram: _hugobrand

Herman Kleinhans
facebook.com/hermanmusiek
Besprekings: gardavr@iafrica.co.za / 073 404 6171

css.php