Gerhard Steyn en Nadine sing Rooi Roos as duet. Hierdie is van SA se top sangers en hulle maak ‘n baie mooi duet hier.
Rooi Roos is beskikbaar op Gerhard Steyn se nuutste album getitel “Tien van harte” wat binnekort landswyd beskikbaar sal wees.
Gerhard Steyn word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution.
Nadine word bemark en versprei deur EMI Musiek.
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr