Die Kaap is Weer Hollands – Anton Goosen

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Hierdie liedjie was die hele tyd in my kop toe ons die Kasteel in Julie besoek het. In my verbeelding het ek teruggegaan na die Bataavse-tyd. Ongelukkig mag jy nie in die Kat fotos neem nie.

css.php