Die Heuwels Fantasties (Ft. Inge Beckmann) – Modus Operandi met lirieke
Ons gee nie werklik om nie
Maar ons wil
‘n Dwase lawaai op jou oordrom
Ek belowe
Nix tel nie
Wat is jou modus operandi
Ons gee nie werklik om nie
Maar ons wil
‘n Dwase lawaai op jou oordrom
Ek belowe
Nix tel nie
Wat is jou modus operandi (2x)
Al’s gaan ingee
Al’s moet ingee
Tot dan sal ek hard skree
Met al’s wat ons het, intree
Altyd ewenaar
Albei altwee
Voor ek ingee
Al’s finaal en al ingee
Al’s gaan ingee
Al’s moet ingee
Tot dan sal ek hard skree
Met al’s wat ons het, intree
Altyd ewenaar
Albei altwee
Voor ek ingee
Al’s finaal en al ingee
Slaan my om
Trek my saam met jou in
Is dit makliker om te verdwyn
As om van voor te begin
Voorbereid
Noukeurigheid
Spanningsvol
Verbeter
Vir steek-seker
Ek belowe
Nix tel nie
Wat is jou modus operandi (2x)
Al’s gaan ingee
Al’s moet ingee
Tot dan sal ek hard skree
Met al’s wat ons het, intree
Altyd ewenaar
Albei altwee
Voor ek ingee
Al’s finaal en al ingee
Al’s gaan ingee
Al’s moet ingee
Tot dan sal ek hard skree
Met al’s wat ons het, intree
Altyd ewenaar
Albei altwee
Voor ek ingee
Al’s finaal en al ingee
Wat beteken modus operandi
Plan van aksie (2x)
Wat beteken modus operandi
Plan van aksie (2x)
Wat beteken modus operandi
Plan van aksie (2x)
Wat beteken modus operandi
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr