Stream my nuwe album hier: https://WillemBotha.lnk.to/liefdesoosdie
Volg my op:
Instagram: https://www.instagram.com/willembotha/
Facebook: https://www.facebook.com/willembothafanblad/
Twitter: https://twitter.com/WillemBotha
Lirieke:
Hoe verstaan ek jou nou
Waar het ek jou verloor
Waar het jou hart ophou klop vir my
Stop vir my, Kimberley
Vas gevang in ‘n gat
Jou rande rof en nie glad
Jy’s n nege karaat en jy
Sny deur my, Kimberley
Waar het ek jou verloor
Kimberley
Weet jy daar is niemand soos jy nie
Al die diamante wat ek vashou
Kom nie naby jou
Ek sal nooit laat gaan nie
Sal vashou aan jou Kimberley
Ek sal nooit ooit dit kan verstaan nie
Hoe jy my sommer net so laat gaan nie
Ek staan vas hier
My Kimberley
Soms was ek so verkeerd
Ek sê dit moeilik ek weet
Maar ek wou oorkom en praat met jou
So praat met my, Kimberley
Waar het ek jou verloor?
Kimberley
Weet jy daar is niemand soos jy nie
Al die diamante wat ek vashou
Kom nie naby jou
Ek sal nooit laat gaan nie
Sal vashou aan jou Kimberley
Ek sal nooit ooit dit kan verstaan nie
Hoe jy my sommer net so laat gaan nie
Ek staan vas hier
My Kimberley
Wat sal ek moet doen dat jy weer
Terug na my sal keer en meer gee
Ek sal nooit weer jou net kan laat gaan
Kimberley
Kimberley
Weet jy daar is niemand soos jy nie
Al die diamante wat ek vashou
Kom nie naby jou
Ek sal nooit laat gaan nie
Sal vashou aan jou Kimberley
Ek sal nooit ooit dit kan verstaan nie
Hoe jy my sommer net so laat gaan nie
Ek staan vas hier
My Kimberley
Hoe jy my sommer net so laat gaan nie
Ek staan vas hier
My Kimberley
Video Director: Kenneth van Zyl
Video Producer & DOP: Willem Viljoen SASC
#WillemBotha #Kimberley #LiefdeSoosDie
Music video by Willem Botha performing Kimberley. © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
http://vevo.ly/1iwswk
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr