Elvis Blue se splinternuwe album “Meer As Genoeg” is nou digitaal beskikbaar – https://elvisblue.lnk.to/MeerAsGenoegMB
Facebook : https://www.facebook.com/Elvis.Blue/
Instagram : https://www.instagram.com/elvisbluemusic
Twitter : https://twitter.com/elvisblue
________________________________________________________________________
Lirieke:
Tussen hemel en aarde,
gister en more
in ‘n deurmekaar wêreld
dis waar jy jouself vind
As die grond roep na water
langs jou bed op jou knieë,
as jy voel jy is blind
dis waar jy jouself vind
As die bank aanhou bel,
as die trane aanhou loop,
as jy terug verlang na jongdae,
as jy niks meer kan koop
As jy soek na die stilte,
om ‘n laat nag vuur,
as jy veg met ‘n bloed neus,
sal jy jouself vind
Diamante breek yster
Die beste lesse bly maar duur.
Dis die een wat bly loop deur storms,
wat homself vind
Goud in die vuur
In ‘n wêreld vol maskers,
wil ek in jou oë kyk,
wil ek anders begin sien
wil ek anders begin lyk
As jou geliefde jou verlaat
en jy’s stok siel aleen
Dis waar jou hart breek
Waar jy jouself vind
Diamante breek yster
Die beste lesse bly maar duur,
Dis die een wat bly loop deur storms,
wat homself vind
Goud in die vuur
Diamante breek yster
Die beste lesse bly maar duur,
Dis die een wat bly loop deur storms,
wat homself vind
Diamante breek yster
Die beste lesse bly maar duur.
Dis die een wat bly loop deur storms,
wat homself vind
Goud in die vuur
Dis die een wat bly loop deur storms,
wat homself vind
Goud in die vuur
Written by – Jan Hoogendyk
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr