Elke mens op aarde was al op ‘n stadium by ‘n kerk- of skool basaar. Ons onthou alles wat ons by die basaars te koop gesien het om te eet en besef dit was altyd dieselfde. Nataniël bring hierdie week vir ons vars idees van disse wat by ‘n basaar bedien kan word en steeds die vreugdevolle idee van die basaar vir ons vars hou.
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr