JENNIFER ZAMUDIO – "Ek sal berge klim vir jou" (AMPTELIKE MUSIEKVIDEO)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

“Ek sal berge klim vir jou” van Jennifer Zamudio se nuutste album “Die lewe is ‘n liedjie” – Hierdie is ook die snit wat deur Eurovision gekies is as Suid Afrika se inskrywing by die “Global Song Contest” (Video vervaardig deur Blixem Productions)

css.php