Dirk van der Westhuizen – Tot Ons Val (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Music Video for “Tot Ons Val” by Dirk van der Westhuizen.
Download or stream hier: https://selectmusiek.lnk.to/TotOnsVal

Follow Dirk van der Westhuizen op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/dirkvdwesthuizenpage/
Instagram – https://www.instagram.com/dirk_vd_westhuizen_nuwe/
TikTok: https://vm.tiktok.com/ZSJtjuyTU/
Select Musiek Website: https://selectmusiek.co.za/dirk-van-der-westhuizen/

Videograaf: Leon Barnard
Director: Dirk vd Westhuizen / Leon Barnard
Edit: Leon Barnard / Dirk vd Westhuizen
Mens in Kar saam Dirk: Dylan Vlok, Mel Die Storieverteller en Ronald ‘IronMonky Welgemoed.
Food and beverages: Why Not Take Aways George

TOT ONS VAL – LIRIEKE

Hey
Dis Vrydag aand
Hoekom is jy nog nie by my
Wow hier begin’it nou
Plek is aan die brand (brand brand)
Hey
Ek sê jou nou
vanaand is ‘n aand om te onthou
Klou vas aan jou seat
Hierdie plek gaan overheat

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My pa’t altyd gesê
Moenie terughou nie
Moenie terug staan nie
Dis al wat tel

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel

Hey
Coka Cola jy
Kan ek vir jou ‘n plekkie kry
Wow kom en checkit nou
Moves aan die brand (brand brand)
Jy
Jy sê mos nou
Vanaand is ‘n aand om te onthou
klou vas aan jou seat
hierdie lyf mis nie ‘n beat

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My pa’t altyd gesê
Moenie terughou nie
Moenie terug staan nie
Dis al wat tel

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My pa’t altyd gesê
Moenie terughou nie
Moenie terug staan nie
Dis al wat tel

Hier is ons nou
En ons almal gaan mal
En Ons almal gaan dans
Tot ons val
My oupa het gesê
Moenie bang wees nie
Moenie wegstap nie
Dis al wat tel

Music video by Dirk van der Westhuizen performing Tot Ons Val. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Dirk van der Westhuizen http://vevo.ly/ou8x0e

#Dirkvanderwesthuizen #TotOnsVal

css.php