Len Muller – Huis Toe

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

https://ditto.fm/huistoe
Len Muller – Huis Toe (Official Music Video) 2022
Lirieke en Melodie deur Len Muller
Musiek en vervaardiging deur: Gideon Botes
Video vervaardig deur Nico Welgemoed
Kontak: bookings@lenmuller.co.za
www.lenmuller.co.za

Lirieke:
(Buyel’ Ekhaya, Buyel’ Ekhaya)
(Buyel’ Ekhaya, Buyel’ Ekhaya)
(Buyel’ Ekhaya, Buyel’ Ekhaya)
(Buyel’ Ekhaya)

Ek lê op die grens van ‘n nuwe land
En daar is mense op treine van wie weet waar
Ek het ‘n kaartjie gekoop
Met Jou Liefde gedoop
nou is niks in die lewe meer kosbaaàr nie

So Ek kom huistoe
Buyel’ Ekhaya Huistoe
Maak nie saak
Waar ek gaan
Ek sal altyd terug verlang
Huistoe

Hierdie gaan uit aan verlore seuns
Aan jou wat honger en dors en gebroke leef
Jy het jou kaarte gespeel
nou maak die lewe te seer
en daar is niks wat ons skei van die liefde nie

Kom ons gaan huistoe
Buyel’ Ekhaya
Huistoe
Maak nie saak,
Waar ek gaan
Ek sal altyd terug verlang (Buyel’ Ekahaya)
Huistoe

Kom ons bly ‘n bietjie langer
Kom ons ry ‘n bietjie verder weg
Kom ons klim weer bietjie berge,
Waar kom jou hulp vandaan?
Sien julle by die einde
Dit kom al hoe nader nou
Kom ons sit ‘n bietjie langer
Dit is genoeg vir nou

(Buyel’ Ekhaya, Buyel’ Ekhaya)
(Buyel’ Ekhaya, Buyel’ Ekhaya)
(Buyel’ Ekhaya, Buyel’ Ekhaya)

Kom ons bly ‘n bietjie langer
Kom ons ry ‘n bietjie verder weg
Kom ons klim weer bietjie berge,
Waar kom jou hulp vandaan?
Sien julle by die einde
Dit kom al hoe nader nou
Kom ons sit n bietjie langer…

css.php