Stetoskoop is ‘n liedjie oor gebrokenheid maar ook oor heelwording. Ons almal is gebroke maar mens hoef nie gebroke te bly nie. Mag elkeen van ons die dapperheid hê om ons gebrokenheid in die gesig te staar en te trotseer sodat dit weer heelwording tot gevolg kan hê en ons ? lewe in oorvloed kan beleef.
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr