Geniet Arno Jordaan se musiekvideo van “Saaragaand”!
Laai die single op jou speellys op die platform van jou keuse –
Lirieke:
Dis ‘n lekker naweek
Op ‘n saarag aand.
Ekt lus vir ‘n dop
Ekt het my speel pakkie aan.
Die vuur is gepak.
Ek sien die bottels daar staan.
Ooh boeta bly in jou baan
Want ek het Wellington VO en ‘n bottel cape hope.
Die geld is min ons braai die buurman se hout.
Oom klippies Oom kiewiet die KWV.
Dis mos die goed wat die kopseer gee.
Want op ‘n saarag aand bly jy of kom jy saam.
Oh boeta bly in jou baan.
Want op ‘n saaragaand is jy mos kaatjie van die baan.
Maak die honne los knyp die kat in die bos…Dis saarag aand.
Koeler met ys die bakkie is gelaai dis saaragaand gaan seker laat daar draai.
Namaqua st Anna. Dis ‘n kopseer daai.
So sê vir jou vrou ons gaan nou nou braai.
Dan kom hulle saam na ‘n moerse gekla want ek wil hê hulle moet saam kom.
Chorus
Sondag oggend maak ‘n moerse lawaai.
Die polisie was al hier hulle wil jou laai.
Dis die dop wat praat.
Man jys net geswaai.
En maniertjies hulle kan hulle luck loop traai.
Regisseur:
Tessa Jay Glanville
Konsep:
Louis van Lill
Arno Jordaan
Kameras :
Tessa Jay Glanville
Hlogi Mosotho
Redigeerder:
Tessa Jay Glanville
Hlogi Mosotho
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Produksiebestuurders:
Tessa Jay Glanville
Skrywer :
Louis van Lill
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Tertius Human / CoolerBox Studios
http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek
Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr