HemelBesem – Hard(t) ft TERM (LOCKDOWN VIDEO – Afrikaans Hip hop)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

We decided to record a video for this song in our lockdown period (in #SouthAfrica ) during the world wide #coronavirus pandemic. hemelbesem recorded in Krugersdorp in Gauteng and Term in Kimberley. We used our phones and just added some visual effects to the vibe. The song is about being “Hard” as hip hoppers of coz, but also with ‘Hart” (Afrikaans for HEART) Hemelbesem uses his version of Afrikaans in this song and Term uses what they call “Lwaat” in Kimberley.

Beat by @STuwi W
Visuals edited by Simon Witbooi
From the album EVIS IS NOGSTEEDS MAKLIK available here – https://ampl.ink/ZvrxL

Lyrics

Chorus
Ons bring it hard met ‘n D, Hart met ‘n “t’
Agterna da’ gaan julle hard mediteer
Ons akkels slaan jou hart hard middeldeur
My hart’s diamant. Dis van die hardstes meneer

Verse 1
Hemelbesem
Die simon hart is diamond hard. De beers soek vir my,
sit dit en hard roer jou lyf.
Jy’tie hart vir dittie, jy gaan hart beroerte kry
En ek is onder instruksie
ek en Dok maak’it onweer, hier’s nog ‘n preskripsie
Sal die nommers neersit, tot wolke donderweer blits hie
Term
Bring dit hard in die verses, hart op die track
Is die nyark, ja dit is mos, bounce to the rap
Attack hart, met daai cardiac arrest flow. Yes ou
As headphones, I use a stethoscope against ya chest nou
Soek beef? Chais net sous. Chais ‘n nek hou
Hemelbesem en Term pushin weight en is net dope
Hemelbesem
En ons click soos seatbelts,
Siek, ons gie L’s
Ons sickness is te sien op n emcee se vel,
soos ons hulle uitslaan. Moet hulle n kimby gie,
opi drillende Stuwi beat
De-Term-ined en Hemel B.
Kaap kind deur’ie wind. Bring’it tot binne in Kimberley

Verse 2
HemelBesem
Yeah you suck meneer maar ek wens julle suig reg
want net vernuftige lippe kan my giftige venom uittrek,
Hemelbesem re-arrange letters A tot Z
die vlieniere sien my hierogliewe. Die rede aeroplanes crash
Kry die fire, burn a hater,
blaze it high en serve ‘n waiter
Dis armageddon en ek’s met KBY se TERMinator
Term
Termaz, Kimberley julle moet wys raak
Bad news. Rude awakening vir dais wat op my slap
Die Lwaat general, peepin my art’s pinnacle
Die fusion van Kimberley en die Kaap..hulle ken dit nou
A beast on the beat. Blood thirsty. Ons raak cannibals
Paint the town red met a brush en the blood when it spills
Hemelbesem
It’s still Lwaat en H.,
still pap en vleis wat ons honger stil… maag is wys
Ons bring ‘it hard soos skild wat ‘n skilpad in bly,
ma bly stil brother jy,
Jy raas te veel jy moet vir jou stil water kry

Verse 3
Hemelbesem
So knap pasop, al is die jean om jou naat ook gedrop.
anders pak jy hier weg met nog ‘n gaat in jou kop,
want ek’s ‘n vampire. As ek honger is, ek suig bloed,
sal ‘n borrel-kop deur jou gorrel stop en so ‘n pyp roek
Hemelbesem, as hy kick issit doer
Ek’s vannie Kaap. My kop’s ‘n bus waaarin lirieke rumoer,
‘n tipe Interkaap. ‘n Posbus wat briewe vervoer
Chemists met I.T. en honours
Term en die laaitie is wat gods is
met pen mightier than a sword.
Term
The pen mighteir than a sword. ‘n Mes en ‘n pen
Y-mentality op ‘n pos soos ‘n adres en ‘n stamp
Die Kay -sound, ons trade rounds met Cape Town
Bring dit hard vir my kasi in all these tracks that I lay down
HemelBesem
Hard soos coconut dop,
Hard soos drugs wat n dame vat met coke in haar kop
Nou wie kan cope as H. drop
skryf op n rots want gehore wil skrif harder he
laat selfs baby-ore hoor wyl hy in vrugwater le

© Copyright Protected (Besembos Productions)

css.php