Willem Botha – 2010 (Amptelike Musiekvideo)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Add 2010 to your playlist: https://orcd.co/d3j1yez

Willem Botha – Sosiale Media
– Facebook – https://www.facebook.com/willembothafanblad
– Instagram – https://www.instagram.com/willembotha
– TikTok – https://www.tiktok.com/@willem_botha

2010 Music Video:
Composer: W. Botha, H. Ludik, N. Jordaan / IndiHUB Publishing, KvN Publishing, Active Music Publishing
© 2024 Willem Botha Music
Director: Gerduan Kemp
DOP and Editor: Gerduan Kemp
Grip, Production Manager: Gerduan Kemp
Line Manager: Corne Oosthuizen
Marketing done by: IndiHUB / CO Productions / Boerboel Wear

Willem Botha Manager and Agent:
Corné Oosthuizen – @COProductions
info@coproductions.co.za – +27 12 751 3601

Lirieke – 2010:

Ek onthou nog die somer
Toe ek jou daar sien
Ek met my converse en jy met jou faded jean aan

Daai somer
Ons was 19
En dronkverlief
In 2010

Lawwer, stouter, jonger, dommer
Ons was alles in een
Daai dae was beter
Kaalgat in die reen
Buite, kuier, vryer, weier
Want geen uur was te laat
En ons dan so lekker
Doen dit in ons slaap

Hokaai
Stop die lorrie
Dans op Kaptein jy
Soen My Nie Meer Nie
Dis verby, my sonskyn

Maar baby tjoklits
My kniee raak lam As jy
Soos Bloed Deur my vloei
En ons weer terug verlang na
Na Na Na Na

Oh my Karlien
Niks sokkie beter soos in 2010
Verlang na
Na Na Na wanneer
Kan ek jou sien
Ons kan weer sokkie soos in 2010

Arm 2 studente
Ons was uit elke aand
Daai hele jaar het gevoel soos n maand Jy

My dromer Mmm sederdien
Bly ek verlang Na 2010

Lawwer, stouter, jonger, dommer
Ons was alles in een
Daai dae was beter
Kaalgat in die reen

Buite, kuier, vryer, weier
Want geen uur was te laat
En ons so lekker
Doen dit in ons slaap

Hokaai
Stop die lorrie
Dans op Kaptein jy
Soen My Nie Meer Nie
Dis verby, my sonskyn

Maar baby tjoklits
My kniee raak lam As jy
Soos Bloed Deur my vloei
En ons weer terug verlang na
Na Na Na Na

Oh my Karlien
Niks sokkie beter soos in 2010
Verlang na
Na Na Na wanneer
Kan ek jou sien
Ons kan weer sokkie soos in 2010

Lawwer, stouter, jonger, dommer
Ons was alles in een
Daai dae was beter
Kaalgat in die reen

Buite, kuier, vryer, weier
Want geen uur was te laat
En ons so lekker
Doen dit in ons slaap

Hokaai
Stop die lorrie
Dans op Kaptein jy
Soen My Nie Meer Nie
Dis verby, my sonskyn

Maar baby tjoklits
My kniee raak lam As jy
Soos Bloed Deur my vloei
En ons weer terug verlang na
Na Na Na Na

Oh my Karlien
Niks sokkie beter soos in 2010
Verlang na
Na Na Na wanneer
Kan ek jou sien
Ons kan weer sokkie soos in 2010

css.php