Amor Vittone – Alles Net Oor Jou (Official Video)
Follow Amor Vittone:
https://www.facebook.com/officialamorvittone
https://twitter.com/amor_vittone
Lyrics:
Jy’t nog nie die mooi in die lewe gesien
Tot jy gesien het hoe ek jou sien deur my oë nie
En jy het nog nie regtig gevoel tot jy gevoel het hoe ek voel
As ek jou vashou nie
Koor:
Dis Alles net oor jou
Dis alles net oor jou
Dis hoekom my hart klop
Hoekom ek asem haal
Dis alles net oor jou X 3
Jy het nog nie regtig geloop
Tot jy geloop het in my skoene wat vir jou loop nie
En jy het nog nie regtig geleef
Tot jy geleef het met my hart wat jou lief het nie
Koor:
Dis Alles net oor jou
Dis alles net oor jou
Dis als waarin ek glo
Die rede vir my bestaan
Dis alles net oor jou X 3
As jy jou liefde ooit moet weg vat
Sal daar ‘n stilstand kom in my hart
Elke hartklop, asem, glimlag, elke traan
Goed en sleg saam is net oor jou
Koor:
Dis Alles net oor jou
Dis alles net oor jou
Hoe lief ek jou nou het
Sal Jy dit ooit verstaan

Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr