Ampie – Deur die oe? van ‘n kind

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Hierdie liedjie is deur Ampie geskryf oor sy jarelange vriendin Lee McIntyre (Loubser) se seuntjie, Mian! Daar was aanvanklik gevra om ? liedjie vir Mian te skryf en of Ampie dit in die kerk sal sing tydens sy doop. Almal was so mal oor die uitkoms van die liedjie dat Ampie en die familie besluit het om ? video van die lied te skiet. Ampie het die emosie probeer vasvang hoe ? ma en ? pa voel tydens n geboorte en ? doop en het deur die oë van die ouers hul droom vir die kind se lewe vorentoe uitgebeeld.

As jy van die video hou ASB. LIKE hom gerus.

Hierdie video is vervaardig deur Christian Botha van Christianwolfvisuals.

christianwolfvisuals@gmail.com

css.php