Ampie – Die Wederkoms OFFICIAL VIDEO..!

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Click gerus die onderstaande link om na die ‘Behind the scenes’ footage van my nuwe song ‘Die Wederkoms’ te gaan met ? hele onderhoud oor die skrywers, musikante, videograaf en vervaardigers wat saam my aan die een gewerk het. Moet sê dit is een van my gunsteling liedjies en produksies tot op hede. DIE WEDERKOMS. Kyk uit vir hom Vrydag 08:00 die 2de April 2021..!

Video credit: Christian van Wolfbrick Productions en Efficient Wealth

LIKE EN SHARE..!!!!! IF YOU DARE…!!!

css.php