Ampie – Val Sonder Jou

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Val sonder jou is ? lied wat geskryf is deur Ampie oor hoe die liefde jou partykeer soos n golf kan omstamp en rol. In daai tydperk voel mens asof jy nooit weer gaan herstel nie en jy altyd sal wag vir daardie persoon. Ongelukkig in my opinie werk die liefde nie so nie. Wanneer jou kop en hart weer helder dink besef mens eers later dat dinge so moes uitwerk en dat daar iets beter vir elkeen daar buite is. Die liefde maak soms seer maar sonder liefde is ons niks.

As jy van die video hou LIKE hom. asb.

Vervaardig en geskiet deur die talentvolle Sean Else.
seanelse@mweb.co.za

css.php