Lirieke:
Met my splinternuwe vellies gaan ons dans vanaand
En later bietjie vry agter ’n ou klipkraal
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
Jy’t gebel dit is weer kuiertyd
Naaste plaas vat die grondpad suid
En jy weet
Ek bring gras daizies en ’n bottel wyn
Ek bring‘n Bottel wyn
Met my splinternuwe vellies gaan ons dans vanaand
En later bietjie vry agter ’n ou klipkraal
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
Met my splinternuwe vellies gaan ons dans vanaand
En later bietjie vry agter ’n ou klipkraal
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
Grondpad hardloop op die horison
Radio speel die liedjies van Jan Blohm en jy weet
Tot Sondag aand gaan ek huistoe kom
In ’n groen trui huistoe kom
Met my splinternuwe vellies gaan ons dans vanaand
En later bietjie vry agter ’n ou klipkraal
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
Met my splinternuwe vellies gaan ons dans vanaand
En later bietjie vry agter ’n ou klipkraal
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
Met my splinternuwe vellies gaan ons dans vanaand
En later bietjie vry agter ’n ou klipkraal
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
Met my splinternuwe vellies gaan ons dans vanaand
En later bietjie vry agter ’n ou klipkraal
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
oooh oooh
Jy lyk soos wonderwoman met my vellies aan
(Anton Botha / BluEyesRecords / Anton Botha Musiek / ABM Publishing)
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr