Official Music video for “Stukkie Jive” by Bevok ft. Dirk van der Westhuizen.
Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/StukkieJive
Follow Bevok op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/diebevok/
Instagram – https://www.instagram.com/diebevok/
Twitter – https://twitter.com/diebevok
Directed by Christian Wolf
Art Direction by Willem Terblanche.
2’nd Camera: Hanru van Zyl
Models by Laurie Botha @ http://www.modelmanagement.co.za/
Monique
Lee-Chazelle
Shani
Makeup and Hair
Rolien Du Toit @ roliendutoitsomatology@gmail.com
Special Thank You to T&T Slaghuis Derby
Stukkie Jive Lyrics :
Yo, dit is Bevok en Dirk Van Der Westhuizen
Om jou gat te maak bons
Ek is lus vir ‘n stukkie jive
Want ek is lus vir ‘n stukkie stukkie jive
Want ons is lus vir ‘n stukkie stukkie?
Skud jou shongololo
Swaai jou shongololo
Draai jou shongololo
Jive, jive, jive, jive
Jis my bra ek gaan nou jive
Ek is lus vir n stukkie jive
Nou’s ons weer terug op aarde
Spat soos jou ma se are
So, ruk handuit soos Charlize Theron die land uit
Die bass laat jou boude bons
Nes girls oor ‘n six-pack gons
Hou hom vas want die boer gaan jou verras
Hey, bring jou shongololo
Ek is lus vir n stukkie jive
Want ek is lus vir ‘n stukkie stukkie jive
Want ons is lus vir ‘n stukkie stukkie?
Skud jou shongololo
Swaai jou shongololo
Draai jou shongololo
Jive, jive, jive, jive??
Ek is lus vir n stukkie jive
Jive, jive, jive, jive
Hier’s ons weer terug op Mars
Dans tot jou kuite bars
Is jy ‘n muffin?
Want damn girl, jy lyk vars
Dirk in die huis, ek kap dit flou
Ek en Bevok laat die tannies sê woh
Yo, wat het gebeur? Hy was ‘n hater deur en deur?
Ja wel dit is waar en soms wonder mens net waar mens staan?
Maar dit was die verlede
Opgestaan ‘n tweede kans?
So chill uit, vergewe
Dans saam, kry lewe
So chill uit, vergewe
Dans saam kry lewe?
Hey bring jou shongololo
Ek is lus vir n stukkie jive
Ek is lus vir ‘n stukkie jive
Ek is lus vir ‘n stukkie jive
Jive, jive, jive, jive
Jive, jive, jive, jive
Music video by Bevok performing Stukkie Jive. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
http://vevo.ly/nZlWqf
#Bevok #DirkVanDerWesthuizen #StukkieJive
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr