Luister ‘Lief My Weer Lewendig’ hier: bobbyvanjaarsveld.lnk.to/LMWL
Volg vir Bobby op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld
Instagram: https://www.instagram.com/bobbyvanjaarsveld
TikTok: https://www.tiktok.com/@bobbyvanjaarsveld
____________________________________________________
Lirieke:
Kop onder water
Ek kon nie asem kry nie
Myself gehaat ek
Wou nie meer onder bly nie
Toe vind ek jou
En jy het alles maak gebeur
My wêreld wit en swart
Verander toe in kleur
En jy lief my weer lewendig
Jou soen bring my asem terug.
My toekoms in jou gesig
Net ek en jy en ons
En jy lief my weer lewendig
Sien alles in nuwe lig
Die woorde in my gedig
Gaan almal net oor jou
Jy bring my terug
Jy lief my weer lewendig
Daar was geen hoop nie
Kon nie ‘n hartklop kry nie
My oë nie oop nie
Maar ek kon voel dis
Jy die engel wat my
Uit daardie donker plek kom skeur
My wêreld wit en swart
Verander toe in kleur
En jy lief my weer lewendig
Jou soen bring my asem terug.
My toekoms in jou gesig
Net ek en jy en ons
En jy lief my weer lewendig
Sien alles in nuwe lig
Die woorde in my gedig
Gaan almal net oor jou
Jy bring my terug
Jy lief my weer lewendig
Ek sien weer ek voel
Ek soek jou net al meer
En elke dag as ek jou soen
Doen jy dit weer.
En jy lief my weer lewendig
Jou soen bring my asem terug.
My toekoms in jou gesig
Net ek en jy en ons
En jy lief my weer lewendig
Sien alles in nuwe lig
Die woorde in my gedig
Gaan almal net oor jou
Jy bring my terug
Jy lief my weer lewendig
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr