Bouwer Bosch ft. Janie Bay – Hardloop
Musiek deur Bouwer Bosch
Lirieke deur Bouwer Bosch en Janie Bay.
Mix en Master deur Francois de Klerk.
Lirieke:
Soek nou verder na 'n plan, fluister harder vir die man
wat jou hart dra, jou leuens in 'n veld begrawe.
Vind 'n antwoord waar jy lê, luister mooier as ek sê
ek het die waardheid al 'n maand terug begrawe.
Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê.
Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê.
Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.
En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.
Voor mekaar, staan ons hier, ons oë staar weer maar ons kyk verby
Ons sal nie weet, as ons nie probeer, maar die tyd sal kom en ons sal weet.

Wys my die weg, hardloop nader aan my, hardloop (Bly hier ek wil jou nie vergeet, jy's my hart, al kan ons nie wees)
Wys my die weg, hardloop nader aan my, hardloop (Bly hier ek wil jou nie vergeet, jy's my hart, al kan ons nie wees)
Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.
En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.
Musiek deur Bouwer Bosch
Lirieke deur Bouwer Bosch en Janie Bay.
Mix en Master deur Francois de Klerk.
Lirieke:
Soek nou verder na ‘n plan, fluister harder vir die man
wat jou hart dra, jou leuens in ‘n veld begrawe.
Vind ‘n antwoord waar jy lê, luister mooier as ek sê
ek het die waardheid al ‘n maand terug begrawe.
Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê.
Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê.
Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.
En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.
Voor mekaar, staan ons hier, ons oë staar weer maar ons kyk verby
Ons sal nie weet, as ons nie probeer, maar die tyd sal kom en ons sal weet.
Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê.
Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê.
Elke keer as ek hardloop, wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin en ons probeer weer.
En elke keer as jy hardloop voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee.
Wys my die weg, hardloop nader aan my, hardloop (Bly hier ek wil jou nie vergeet, jy’s my hart, al kan ons nie wees)

Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr