Brendan Peyper – Jou Tipe Boer (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Music Video for “Jou Tipe Boer” by Brendan Peyper.
Download or stream here – https://selectmusiek.lnk.to/JouTipeBoer

Follow Brendan Peyper op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/
Instagram – https://www.instagram.com/brendan_peyper/
Twitter – https://twitter.com/BrendanPeyper
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSJ78gMbv/
Select Musiek Website – https://selectmusiek.co.za/brendan-peyper/

Director, DOP, Editor: Gerduan Kemp
Grip, Assistant: Abel Knobel
Location: Sowaar Studios
Actress: Aimee Botes
Executive Producer on behalf of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd: Stephan van Huyssteen

Jou Tipe Boer – Lirieke

Jy’s soos die son in die winter
En ek mis jou bietjie minder as jy hier is
Sonder jou is ek bitter
Ek sal myself moet bewys
Of jy verloor jou lus

Ek weet nou al waar om jou te kry
As jy in klim weet ek waarheen ons ry

Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek jou tipe boer
Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek, sê my is ek
Jou tipe boer

Ek voel jy vat so versigtig
Moenie bang wees vir die val
My arms sal jou vang

Sê my is jy skaam
Is jy skaam of maak jy planne
Vat maar met jou hanne
Aan my

Ek weet nou al waar om jou te kry
As jy in klim weet ek waarheen ons ry

Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek jou tipe boer

Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek, sê my is ek
Jou tipe boer

Jou tipe boer

Jy sal my oë laat traan
As jy met daai somerrokkie voor my staan
Ek skeur my hart in twee
Sal hom vir jou gee
As jy my net vra

Jy sal ‘n man laat tjank
Want jy weet ek wens ons bly vir ewig saam
Ek skeur my hart in twee
Sal hom vir jou gee
As?jy?my?net?vra

Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek jou tipe boer

Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek, sê my is ek
Jou tipe boer

Woah
Jou tipe boer
Yeah
Jou tipe boer

Music video by Brendan Peyper performing Jou Tipe Boer (Official Music Video). (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)

#BrendanPeyper #JouTipeBoer

css.php