BYE BYE MY DARLING – PIET BOTHA

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

In hierdie video het ek gebruik gemaak van my versameling poskaarte oor die Anglo-Boereoorlog wat tussen 1899-1902 in Europa uitgereik het. Lande soos Frankryk, Duitsland, Nederland en België was die boere goedgesind en het die oorlog fyn dopgehou. Poskaarte met fotos en sketse uit die oorlog is gepubliseer. Die sketse van die Suid-Afrikaanse soldate in die bosoorlog kom uit ‘n boek genaamd “Images of War” deur Peter Badcock. Hierdie ou liedjie van Piet Botha, vanaf sy “Die Mamba” album gaan eers oor ‘n burger wat op kommando gaan, dan oor die Britte wat soldate werf vir die oorlog in Afrika. Later verskuif die storie na Suid-Afrika se soldate in Angola 1975. Dit was toevallig ook die jaar toe ek daar was.

  • Rating:
  • Views:1,734 views
  • Tags: -
  • Categories: Piet Botha
css.php