Related PostsTougher than the rest – Cover – Die Anton Botha Band#tougherthantherest #brucespringsteen #cover ... Oorwinningslied – Danie Botha ft Jan De Wet, Allan Lad, Michael Lindt (Cover)Oorwinningslied - Danie Botha ft Jan De ... [More]
Die eerste video van die nuwe CD, Musiek Uit Die Geraas. Stephanus Rabie het, soos altyd, ge-direct. Ons het vir Neels vir 11ure se deurnag skiet afgevlieg en die jong en talentvolle Ian Badenhorst het [More]
Live visuals for local afrikaans rock band Zinkplaat’s album launch – October 2009 in Stellenbosch, Western Cape, South Africa Related PostsMiley's New Album is pretty fire #endlesssummervacationCatch me live on Twitch on Monday, ... My [More]
Uiteindelik vang ons Zinkplaat vir ‘n VET MK WEB sessie en chat basies oor alles Zinkplaat… Related PostsDie Mystic BoerProvided to YouTube by The Orchard ... Valiant Swart praat oor ‘die heruitreiking van Die Mystic [More]
Zinkplaat se 7de musiekvideo. Dit is die 3de video van “Musiek Uit Die Geraas” af. Stephanus Rabie het ge-direct en produce. Die video is in ‘n verlate huis op die Jonkershoekpas geskiet. Die Tidal Waves [More]
Zinkplaat perform vir ons Mooi Besoedeling.. Related PostsPieter Koen Die Here het my mooi gemaak Pieter Koen Die Here het my mooi gemaak Mooi BesoedelingProvided to YouTube by DistroKid Mooi ... Elvis Blue – Mooi [More]
Die 6de musiekvideo van Mooi Besoedeling af. Geskiet deur Fiela Jonck (Wat ook destyds ‘Piekniek op die maan’ direct het.) Buy the song at iTunes. (https://itunes.apple.com/za/album/frekwensie/id… Related PostsFrekwensieProvided to YouTube by DistroKid Frekwensie ...
Die 4de musiekvideo van ons 4de album, Mooi Besoedeling, af. Die konsep, ontwerp en animasie is deur Daneille Jacobs van Yesterfang gedoen. Sy het haar potlo…
Die eerste single en musiekvideo van die nuwe album, Mooi Besoedeling, af. Thomas Ferreira van 187 Pictures het direct en Duvan Durand het ge-edit. Neels het… Related PostsDreuning op die BergeProvided to YouTube by DistroKid [More]
Home footage, tour footage, gesteelde footage, gesnipperde footage. Meeste van hierdie video is in 2005 deur die band self opgeneem (dis voordat Beitel en Be… Related PostsAl 'Le Goeie GoeteProvided to YouTube by DistroKid Al [More]
Zinkplaat – Blikkitaar Blues Awesome song! Related PostsKaroo Kitaar Blues | Helena Nuwergeld | Pale Toe (Live Performance)Karoo Kitaar Blues was a concert of folk ... Karoo Kitaar Blues | Ek Ko? Huistoe | Hannes [More]
Dit is Zinkplaat se 6de musiekvideo. MK het die video produce. Ben van Homebrew was director en sy span het ge-edit. Die band het self die script geskryf. Ne…
Dit is Zinkplaat se 3de Video. Dit is deur Fiela van AFDA gemaak en Stephen Bekker was die editor. Neels van Jaarsveld speel soos in Hendsoppers, hier ook di… Related PostsBloukant Van Die MaanProvided to [More]
Dit is Zinkplaat se 4de Video. Neels van Jaarsveld is die regisseur en speel ook Elvis. Stephanus Rabie is producer en Zinkplaat speel hulleself en ‘n paar w… Related PostsElvis Blue – SkoolgeldSkoolgeld Musiek video: [More]
Zinkplaat se gras vars nuwe musiek video. Die video is geskiet met ‘n 5D Canon Mark2 en ‘n self aangmekaar geslaande mini dolly. Porra se sussie Suzani en Ma…
Midde die SAUK se dreigemente om vir Riaan Cruywagen in 2003 af te dank, het die Afrikaanse rock groep Zinkplaat besluit om hulle eerste protesliedjie op tee… Related PostsWaar Is Riaan?Provided to YouTube by DistroKid [More]
Zinkplaat se 8ste musiekvideo. Dit is amptelik die tweede goedkoopste video, na Karoo Poison (wat in 2003 uitgekom het). Al hoekom Hêndsoppers duurder was, i… Related PostsStefan Burger. Krismis in die VrystaatDankie mense van die [More]
Zinkplaat se 5de musiekvideo van hulle album, Mooi Besoedeling, af. Die video is in Maart 2011 deur die band se vriend en bobaas fotograaf, Mark Reitz, verfilm. Related PostsDag in Die WingerdProvided to YouTube by [More]
Zinkplaat se eerste single van hulle 5de album, ‘Retrospekulasie’, af. Gemaak deur Nouvanaand Films Director/Editor: Corné Koegelenberg Kamera/Grading: Micha… Related PostsHier en Nou | Candy Benson | Official Music VideoHier en Nou | Candy Benson [More]