Coffee Snobs gebruik gesoute akteurs, Albert Maritz en Nadia Beukes, om die werklikheid uit te beeld van ons samelewing waar ‘n mens vasgevang raak in ‘n materialistiese wereld, omstandighede jou insluk en jou tot die uiterste dryf. In die gebroke wereld is daar dan net een plek waar jy Skuiling kan vind, en dis by jou Skepper!
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr