Dewald Gouws se “Krag van God” verfilm deur Blixem Produksies.
‘n Vertolking wat hoop skep maar ook diep aan n ou se hart raak, gebasseer op die Woord van God – 1 Kor 2 v 1-5. Die liedjie is geskryf deur Carle van Deventer en is op die koudste dag van die jaar, die 7de Augustus 2012 “sneeudag” verfilm te Krugersdorp.
http://www.dewaldgouws.co.za/
https://www.facebook.com/dewaldgouwsgospel
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr