Die #BraafProjek Dokumentêr – Ons Musiek Maak TASbaar 'n Verskil
#JanJanJan #BoerboelWear #DieBraafProjek
Hoe kan 'n liedjie 'n verskil maak? @boerboelwear het hande gevat met @solidariteithelpendehand2992 , @lekkerluisterstories en Ons Winkels om 'n TASbare verskil te maak in behoeftige kinders se lewens. Hierdie betrokke inisiatief lê baie na aan ons harte hier by Boerboel Wear en daarom deel ons die hart daarvan, sowel as 'n kykie agter die skerms.
SPESIALE DANK AAN:
Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging (https://www.facebook.com/helpendehand) en Ons Winkel - Helpende Hand (https://www.facebook.com/OnsWinkelNasionaal) – sonder julle betrokkenheid sou hierdie projek nie moontlik gewees het nie.
Christelle Webb-Joubert en Juanita de Villiers by Lekker Luister (https://www.facebook.com/lekkerluisterstories) vir die plasing van die oorspronklike storie, genaamd ‘Braaf die Boerboel’.
Jacolene du Plooy - Spelterapeut en Skrywer van die pragstorie, ‘Braaf die Boerboel’ (https://www.facebook.com/jacoleneskrywer).
Ruan Odendaal, Liezl Malan, DaNielle Jordaan en Hannes Nienaber by Hoërskool Garsfontein vir die positiewe en konstruktiewe insette wat julle gelewer het tot die #BraafProjek.
Hoërskool Garsfontein, sowel as die senior koorlede van Laerskool Tygerpoort. Julle harde werk en bydrae het vorm onlosmaaklik deel van hierdie ongelooflike musiekvideo.
Die senior koorlede van Tygerpoort wat betrokke was by die opname van die lied.
Die bestuur van Loftus Versfeld Stadion vir die gebruik daarvan tydens die verfilming van die musiekvideo.
Laastens bedank ons die hoofde van die betrokke skole, sowel as elke leerder, personeellid en ouer wat betrokke was by die projek – direk en indirek. #OnsSêBaieDankie
FILMSPAN:
Kinematograaf: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear (PTY) LTD
Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Assistent: Willem Terblanche (IG/@willemterblanchecouture)
Grip - Zanru Theron (IG/@puzzelz14)
Grip - Hanru Van Zyl (https://www.lunchtinstudios.com/)
Gaffer - Pat Mashaba
Best boy Grip - Leon Nortje
Grip Assistent - Kainos Mudzingwa
#JanJanJan #BoerboelWear #DieBraafProjek
Hoe kan ‘n liedjie ‘n verskil maak? @boerboelwear het hande gevat met @solidariteithelpendehand2992 , @lekkerluisterstories en Ons Winkels om ‘n TASbare verskil te maak in behoeftige kinders se lewens. Hierdie betrokke inisiatief lê baie na aan ons harte hier by Boerboel Wear en daarom deel ons die hart daarvan, sowel as ‘n kykie agter die skerms.
SPESIALE DANK AAN:
Helpende Hand – Deel van die Solidariteit Beweging (https://www.facebook.com/helpendehand) en Ons Winkel – Helpende Hand (https://www.facebook.com/OnsWinkelNasionaal) – sonder julle betrokkenheid sou hierdie projek nie moontlik gewees het nie.
Christelle Webb-Joubert en Juanita de Villiers by Lekker Luister (https://www.facebook.com/lekkerluisterstories) vir die plasing van die oorspronklike storie, genaamd ‘Braaf die Boerboel’.
Jacolene du Plooy – Spelterapeut en Skrywer van die pragstorie, ‘Braaf die Boerboel’ (https://www.facebook.com/jacoleneskrywer).
Ruan Odendaal, Liezl Malan, DaNielle Jordaan en Hannes Nienaber by Hoërskool Garsfontein vir die positiewe en konstruktiewe insette wat julle gelewer het tot die #BraafProjek.
Hoërskool Garsfontein, sowel as die senior koorlede van Laerskool Tygerpoort. Julle harde werk en bydrae het vorm onlosmaaklik deel van hierdie ongelooflike musiekvideo.
Die senior koorlede van Tygerpoort wat betrokke was by die opname van die lied.
Die bestuur van Loftus Versfeld Stadion vir die gebruik daarvan tydens die verfilming van die musiekvideo.
Laastens bedank ons die hoofde van die betrokke skole, sowel as elke leerder, personeellid en ouer wat betrokke was by die projek – direk en indirek. #OnsSêBaieDankie
FILMSPAN:
Kinematograaf: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear (PTY) LTD
Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Assistent: Willem Terblanche (IG/@willemterblanchecouture)
Grip – Zanru Theron (IG/@puzzelz14)
Grip – Hanru Van Zyl (https://www.lunchtinstudios.com/)
Gaffer – Pat Mashaba
Best boy Grip – Leon Nortje
Grip Assistent – Kainos Mudzingwa
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr