Elke mens op die aarde het sekere disse wat hulle laat terugdink aan omstandighede in die verlede. Die meeste van hierdie disse is dinge waarvan ons hou en ons noem dit “gunstelinge”. Nataniël wys hoe om ou gunstelinge ‘n tipiese Nataniël kinkel te gee. Ons word ook deur die meester gewys hoe om die tafel te dek sodat ons die gunsteling disse wat ons voorberei het met styl kan geniet.
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr