Die meeste van ons verkies soveel kalmte as moontlik in ons lewe maar partykeer is dit nodig om uit ons gemaksone te tree en toe te laat dat daar n oorvloed van drama deur ons lewens vloei. Min mense verstaan drama so goed soos Nataniël en in hierdie episode wys hy ons hoe om disse te maak en ‘n tafel te dek wat ons in ‘n eksentrieke omgewing gemaklik sal laat voel. ‘n Baie spesiale gas sit saam met Nataniël aan vir ete.
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr