“Uit die boeke” is normaalweg ‘n verwysing na iets ongewoon en meesterlik maar kan ook verwys na resepte uit argiewe of selfs modern kookboeke. In hierdie episode is beide verwysings korrek want Nataniël skep meesterdisse wat beslis “uit die boeke” uit is. Selfs die ongelooflike skepping wat Nataniël op die tafel plaas behoort geboekstaaf te word!
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr