Dozi is ‘n Suid-Afrikaanse sanger wat oor kultuurgrense bekend is vir sy Afrikaanse, Engelse en Zoeloe optredes.
Van sy treffers sluit in: Ou Ryperd, Tussen jou en my, Staan net ‘n bietjie stil en Maybe my baby.
Dozi is gebore in Hluhluwe in KwaZulu-Natal en het al op ‘n vroeë ouderdom begin sing.
In 1999 word sy eerste album, “Mercy”, vrygestel.
Die album is in Zoeloe opgeneem.
Sy tweede album, “Op Aanvraag”, word in 2001 in Afrikaans uitgegee.
CD: Dozi – Grootste Treffers
Ou Ryperd
Jan Asseblief Tog Squeeze My
Tussen Jou En My
Tussen Die Lyne
Staan Net ‘n Bietjie Still
Ek Dink Aan Jou
Grassade In Die Wind
Pennies Op Die Spoor
Bietjie Brood
Maybe My Baby
Bosveld Bul
Ossewa
Dis Bosveld Mooi
Mercy
Hlangana Naye
Vulindlela
Kronkelpad Beloftes
Dobbelstene
Umlando Ka Mfundi
Al Gebeur Wat
Ver In Die Ou Kalahari
http://www.dozi.co.za/
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr