Na die sukses van die engelstalige album in SA het die publieke aanvraag asook ‘n honger binne Nádine om weer in my moedertaal te skryf en musiek op te neem, haar oortuig dat dit die regte tyd is om weer ‘n Afrikaanse album op te neem! ‘Ek Haal Weer Asem’ is Nádine se jongste snit van haar album, ‘Eindeloos’. Geniet dit saam, los gerus jou boodskap vir Nádine en deel die link met jou vriende.
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr