Official Music video for “Binne & Buite” by Elandré. Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/BinneEnBuite
Follow Elandré op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/elandreofficial/
Instagram – https://www.instagram.com/elandre_official/
Twitter – https://twitter.com/ElandreSchwartz
Special thanks to Francois Murphy for the Cadillac Deville
Binne & Buite?
Wat jy nie weet nie, kan jy nie vergeet nie?
Dis ‘n feit soms byt die werklikheid
Voel soms onseker, dalk is leuens beter?
Opsoek na net ‘n bietjie eerlikheid
Ek gaan met jou stroom
Jy’s ‘n droom
Dis asof jy oor my spoel
Jy oor my spoel
Ek moet sê dit voel
Dit voel darem of jy dit bedoel
Jy dit bedoel
Jy ken al die leuns en jy ken al die feite?
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere, my hart se wydte
Jy ken my
Jy ken my?
Jy ken my
Binne en buite
Kyk net verby dit, loop weg vermy dit
Jou stem is net soos soete saligheid
Vreemd, voel ek veilig, jy’s amper heilig
En al my vrees is deur die agterruit
Maar ek gaan met jou stroom
Jy’s soos ‘n droom
Dis asof jy oor my spoel
Jy oor my spoel
Ek moet sê dit voel
Dit voel darem of jy dit bedoel
Jy dit bedoel
Jy ken al die leuns en jy ken al die feite?
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere, my hart se wydte
Jy ken my
Jy ken my?
Jy ken my
Binne en buite
Nou’s my bo onder en my onderstebo
Nou’s my bo onder en my onderstebo
Maar jy ken al die leuns en jy ken al die feite?
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken my verlede
Wat lê onder my klere, my hart se wydte
Jy ken al die leuns en jy ken al die feite?
Die wasem teen die ruite, binne en buite
Jy ken al my planne, jy ken die verlede
Wat lê onder my klere, my hart se wydte
Jy ken my
Jy ken my?
Jy ken my
Binne en buite
Starring: Elandré Schwartz & Jeanie Strauss
Guitar: Konstant De La Porte
Bass: Duard Musk
Drummer: Anrich Engelbrecht
Directed by Christian Wolf
Camera Assistant: Hanru van Zyl
Edit and Colorgrade: Christian Wolf
Assistant to Mr Schwartz: Ernich Matthysen
Produced by Christian Wolf & Elandré Schwartz
Executive Producer: Adolf Vorster for Sony Music
Music video by Elandré performing Binne & Buite. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd http://vevo.ly/5i6OIy
#Elandre, #BinneEnBuite #WaarDieWindMyWaai, #Rugsak
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr