Elandré – Lieflik (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Music Video for “Lieflik” by Elandré. Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/Lieflik

Follow Elandré op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/elandreofficial/
Instagram – https://www.instagram.com/elandre_official/
Twitter – https://twitter.com/ElandreSchwartz
Select Website – https://selectmusiek.co.za/elandre/

Lieflik – Lirieke

Dis moeilik om dit vir jou te gee
Daar’s nie ’n woord in die HAT?
Wat tenvolle kan beskryf
Wat ek voel as ek vat aan jou lyf
Al die oggende bymekaar
En die kerse op die koek as jy verjaar?
Ek hoop jy wens vir my
Want ek wens dit vir jou?

Jy’s so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik?
Ek dink aan jou uurlik?
Ek voel dit so hewing
Ek en jy vir ewig
Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my?
Op hierdie lys is jy heel bo, ja?
Jy’s so lieflik
Jy’s so lieflik

Maar tog voel dit of jy verstaan
Wat in hierdie wilde wye kop aangaan??
Ja ek verloor beheer
Maar jy red my weer en weer

Jy’s so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik?
Ek dink aan jou uurlik?
Ek voel dit so hewing
Ek en jy vir ewig
Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my?
Op hierdie lys is jy heel bo, ja?
Jy’s so lieflik
Jy’s so lieflik

Jy’s so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik?
Ek dink aan jou uurlik?
Ek voel dit so hewing
Ek en jy vir ewig
Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my?
Op hierdie lys is jy heel bo, ja?

Jy’s so lieflik met jou is alles so gerieflik
Jy doen dit so natuurlik?
Ek dink aan jou uurlik?
Ek voel dit so hewing
Ek en jy vir ewig
Naby wil ek aan jou bly, verstaan jy?
Jy bedaar, bewaar my?
Op hierdie lys is jy heel bo, ja?
Jy’s so lieflik
Jy’s so lieflik
Lieflik
Lieflik

Music Video by Elandré performing Lieflik. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/4b5Yzk

#Elandre, #Lieflik

css.php