Fokofpolisiekar | Ons is die virus ft Jedd Kossew (LIVE)
'Ons is die virus' as performed LIVE at Francois van Coke & Vriende LIVESTREAM 2020 on 18 September 2020.
Listen to 'Ons is die virus' and the Kajuitkoors EP here: https://bit.ly/kajuitkoors
If you are a MTN user you can watch the whole Francois van Coke & Vriende LIVESTREAM 2020 here (for only R3!!!): http://bit.ly/mtninconcert
LYRICS:
ons het goed begin
ek wil net by voorbaat
dit duidelik maak
dat ek het nie ’n punt het nie
lief vir my mense
probeer om nie te haat nie
nog nooit gewens my pa’t minder geld gemaak nie
vir eeue en eeue
het ons in die donker rondgekak
elektrisiteit herontdek
en nou sit hulle die ligte af
staar in my foon in
word verlief op onsself
ons almal soek die antwoord,
maar het jy jouself gevra
op watter ouderdom het Adam en Eva gepaar?
het ons begin met kinders wat kinders grootmaak?
het ons van ’n ander planeet af gekom?
is ons eintlik vertraag?
want dit voel so
o, my jirre, dit voel so!
ons almal gaan soms ’n bietjie agteruit
soms gebeur alles op dieselfde tyd
soms poes die lewe jou oor die kop
en soms los hy jou heeltemal uit
soms voel ek veiliger met die weermag op straat
soms is daar nirvana op die bank in die lui middagson
in die braaikamer
ek is lief vir my lot
soms poes die lewe jou oor die kop
ons is die siekte
ons is die virus
ons is die skape
ons is die krisis
ons is die heelal se gedagtes
ons is vlietend
ons is die siekte
ons is die virus
LIVESTREAM: produced & directed by Antics Live
DOP: Hugo Brand
CAMERA: Jamie O’Brien, Eldon van Aswegen, Nelis Botha, Hendri Brits, Matthew Gie
EDIT: Johannes Pieter Nel
SOUND: Lindsay Barton and Dane Taylor
‘Ons is die virus’ as performed LIVE at Francois van Coke & Vriende LIVESTREAM 2020 on 18 September 2020.
Listen to ‘Ons is die virus’ and the Kajuitkoors EP here: https://bit.ly/kajuitkoors
If you are a MTN user you can watch the whole Francois van Coke & Vriende LIVESTREAM 2020 here (for only R3!!!): http://bit.ly/mtninconcert
LYRICS:
ons het goed begin
ek wil net by voorbaat
dit duidelik maak
dat ek het nie ’n punt het nie
lief vir my mense
probeer om nie te haat nie
nog nooit gewens my pa’t minder geld gemaak nie
vir eeue en eeue
het ons in die donker rondgekak
elektrisiteit herontdek
en nou sit hulle die ligte af
staar in my foon in
word verlief op onsself
ons almal soek die antwoord,
maar het jy jouself gevra
op watter ouderdom het Adam en Eva gepaar?
het ons begin met kinders wat kinders grootmaak?
het ons van ’n ander planeet af gekom?
is ons eintlik vertraag?
want dit voel so
o, my jirre, dit voel so!
ons almal gaan soms ’n bietjie agteruit
soms gebeur alles op dieselfde tyd
soms poes die lewe jou oor die kop
en soms los hy jou heeltemal uit
soms voel ek veiliger met die weermag op straat
soms is daar nirvana op die bank in die lui middagson
in die braaikamer
ek is lief vir my lot
soms poes die lewe jou oor die kop
ons is die siekte
ons is die virus
ons is die skape
ons is die krisis
ons is die heelal se gedagtes
ons is vlietend
ons is die siekte
ons is die virus
LIVESTREAM: produced & directed by Antics Live
DOP: Hugo Brand
CAMERA: Jamie O’Brien, Eldon van Aswegen, Nelis Botha, Hendri Brits, Matthew Gie
EDIT: Johannes Pieter Nel
SOUND: Lindsay Barton and Dane Taylor
Related Posts
- As Musiek Begin Speel (Live)
Provided to YouTube by WM South Africa
As ...
- Nianell & Andrea Bocelli – The Prayer (Live – Celebrate Africa: The Grand Finale 2010)
One of the greatest highlights of my career ...
- Jay du Plessis – Dis Hoe Ons Rol (Afrikaans is Groot 2013) #afrikaansisgroot #afrikaans #live #
@AfrikaansIsGroot ...
- Jan De Wet – Lig Jou Hande (Live in Midrand, Panavision Studio, 2015)
Music video by Jan De Wet performing Lig Jou ...
- Monique Steyn – What About Us (Live at Lexus Pop Classics 2024)
Listen to 'What About Us' here: ...
- I Must Tell Jesus (Live At Cornerstone Church Praise Center, San Antonio, TX / 2018)
Canton Junction – The Official Video for ...
- David Kramer – The Paul Simon Story (Live Performance)
Rare vintage performance from the 90s - ...
- Dance Me To The End Of Love (Live)
Provided to YouTube by CDBaby
Dance Me To ...
- Jakkie Louw – Ek En Jy En 'n Bottel Tas (Live at Emperors Palace in Johannesburg, 2007)
Music video by Jakkie Louw performing Ek En ...
- Voete Van Johannesburg (Live in Die Staatsteater)
Provided to YouTube by Virgin Music ...
- Early-B, Snotkop – Potte Is Dikkelicious Medley (Live at Loftus, 31 August 2024)
Music video by Early-B, Snotkop performing ...
- Karoo Kitaar Blues | Helena Nuwergeld | Pale Toe (Live Performance)
Karoo Kitaar Blues was a concert of folk ...
- Ruhan Du Toit – As Jy Dink Jy Weet (Live At Sun Arena – Time Square, Pretoria / 2019)
Music video by Ruhan Du Toit performing As ...
- So Long Marianne (Live)
Provided to YouTube by CDBaby
So Long ...
- Kramer/Petersen | Ghoema | Marahaban (Live Performance)
From the hit musical Ghoema, this song ...
- Anton Goosen – 'n Brief Vir Simone (Live @ Afriganza 2014)
...
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr