Francois van Coke | Verlore (Official music video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

‘Verlore’ is vanaf Francois van Coke se 4de vollengte album, Kanniedood.
Stream hom hier: https://ffm.to/kanniedood

#ByJägermeister #verlore
By Jägermeister initiative

Produced, directed, captured and edited by Johannes Pieter Nel
Photos by Liam Lynch
Live footage by Richard Hughes
Shot at Kaapstad Toneelhuis

Song Credits:
Francois van Coke: Vocals
Jedd Kossew: Guitar
Richard Onraet: Guitar
Dolf Willemse: Bass
Sheldon Yoko: Drums
Produced by Dolf Willemse
Recorded by Jürgen von Wechmar at Sunset Studios
Mixed by Dane Taylor at Taylor Soundworks
Mastered at Lurssen Mastering
Written by Francois van Coke, Dolf Willemse, RIchard Onraet, Jedd Kossew & Hunter Kennedy

LYRICS:
my foute volg my
die spioene op my spoor
die vloer kraak hard
as ek sag probeer wegloop
ek gee myself weg
maar ons sit hier vas
my lief, daar’s net slegte nuus
dis alles wat was
vrek of aanpas
skree of ’n soen
net voor ek ry

ons is verlore
ons is gevind
lief vir musiek
lief vir ons vriende
ons vlag brand af
maar ons hou nog steeds vas
lief vir ons kinders
en hulle haal asem
sing van oor begin
sing van goeie tye
ons is verlore
ons is verlore

my oorlog irriteer jou
ek weet ek maak jou kwaad
ek weet ek is ’n weirdo
ek kan raas as ek kwaad raak
ek is moerse vol kak
ek’s altyd verkeerd
my lief, daar kook ons weer oor
dis alles wat was
vrek of aanpas
skree of ’n soen net voor ek ry

ons is gevind in die geraas
uitverkore heidene
op pad om uit te pass
ons is gevind in die geraas

css.php