Nog ‘n SOLD OUT Francois van Coke en Vriende. Na 2 jaar was ons terug in die Sunbet Arena in Pretoria en dit was ‘n ongelooflike aand.
Baie dankie aan almal wat by #FVCenvriende2022 in was.
25 September 2022
Ons maak weer so in 2023!
‘n Massiewe groot dankie aan Amp Events + team, Valkie van Coke + team, Die Gevaar, Tasché, Jack Parow, Die Heuwels Fantasties, Elandré, Early B, Laudo Liebenberg, Fokofpolisiekar, Hunter Kennedy, Van Pletzen & Spoegwolf. Julle is die beste!
Dan ook dankie aan Castle Light, Jacaranda FM, Lift Airline, en Jimmy’s Sauces vir die ondersteuning!
Video by Richard ‘Flare’ Hughes & Paul Michael Charles
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr