Francois van Rensburg – POP!ULER (AUDIO)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Wat het voormalige lid van Savage Garden (Darren Hayes) en Francois van Rensburg in gemeen? Dit is die vraag!

In 2004 stel Darren Hayes ‘n solo-album bekend getiteld “The tension and the spark” waarop die selfgepende “Popular” verskyn. Hierdie trek ‘n paar jaar later opnuut Francois se aandag en alhoewel hy ‘n groot voorstaander is vir oorspronklike werk, besluit hy om al die reëls te oortree en die liedjie te vertaal.

Hoekom? “Die liedjie was net anders en ek het gevoel daar was nog nie oor so ‘n tema geskryf in Afrikaans nie. Dit handel oor wat mense alles sal prysgee vir roem en sukses en hoe ons soms sukkel om ons waardes te behou in ons soektog hierna,” meen Francois.

@FrancoisvRens

css.php