Fredi Nest – Ogies vir my
South African Artist: Fredi Nest
Track 01 off his CD 'Vrystaat Limousine' (2008)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC!
(Fredi Nest needs no introduction when it comes to the commercial music scene in South Africa. He has not only proven himself to be a very talented singer with multi-platinum selling albums behind him, but also one of South Africa's leading songwriters! Fredi Nest has been writing hit songs for other South African singers for years. Over the years he has performed on many festivals and shows with great names in the South African music industry like Annelie van Rooyen).
Fredi Nest (Fredi Nester Esterhuizen) is 'n bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Van sy gewildste liedjies sluit in: ‘Getoor‘, ‘Sê My‘, ‘Meer En Meer‘, ‘Hey DJ en ‘Bly Net Naby My‘.
Fredi Nest se musiek het 'n uitbundig-nostalgiese country-inslag wat die dansvloere verrinneweer. Sy albums is 'n viering van vreugde en die liefde en die lewe, soms polsend gevat en stuitig; andersins beleë gesprinkel met romantiese speserye. Hy bied ritmiese ballades, langarmgenietinge en aangename, luistervriendelike musiek - gekenmerk aan oorspronklikheid.
Party noem hom Suid-Afrika se Chris de Burgh; vir ander is hy die land se ‘Liedjiefabriek’. Fredi is 'n veelsydige en bekroonde liedjieskrywer en sanger.
Fredi is op 25 Maart 1959 in Johannesburg, Suid-Afrika gebore en is die oudste van vyf kinders. Hy het al van kleintyd af gesing en kitaar gespeel, maar het eers in sy laat dertigs besluit om musiek sy loopbaan te maak. In 1995 is sy debuut album, ‘Memory Train‘, uitgereik.
In 1996 ontvang hy die ‘IBA-prys‘ vir ‘Listen To Me’ as die mees gespeelde liedjie op gemeenskap-radiostasies.
Hy het in September 2012 twee hartaanvalle direk na mekaar oorleef en toe nog ‘n hartaanval slegs dae daarna. Hy het herstel en weer die land vol getoer en gesing.
Fredi woon tans in Cullinan, naby Pretoria, Suid-Afrika, waar hy vir homself 'n ateljee gebou het en wat ook vir CD-opnames en produksies beskikbaar is.
Die sanger het Woensdag, 30 April 2015, simptome van ‘n beroerte getoon waarna hy onmiddellik hospitaal toe geneem is. Fredi is in ‘Steve Biko Akademiese-hospitaal’ opgeneem, waarna ‘n CT-skandering bepaal het dat hy nie ‘n beroerte gehad het nie, maar dat ‘n melanoom, wat tydens ‘n ondersoek direk na die ‘Klein Karoo Nasionale Kunstefees’ ontdek is, na sy brein versprei het.
Alhoewel die kanker gevorderd is, is hyself, sy familie en vriende sowel as sy aanhangers positief dat die behandeling, wat hy tans ondergaan, vir ‘n positiewe uitslag sal sorg.
Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)
South African Artist: Fredi Nest
Track 01 off his CD ‘Vrystaat Limousine’ (2008)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC!
(Fredi Nest needs no introduction when it comes to the commercial music scene in South Africa. He has not only proven himself to be a very talented singer with multi-platinum selling albums behind him, but also one of South Africa’s leading songwriters! Fredi Nest has been writing hit songs for other South African singers for years. Over the years he has performed on many festivals and shows with great names in the South African music industry like Annelie van Rooyen).
Fredi Nest (Fredi Nester Esterhuizen) is ‘n bekende Suid-Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Van sy gewildste liedjies sluit in: ‘Getoor‘, ‘Sê My‘, ‘Meer En Meer‘, ‘Hey DJ en ‘Bly Net Naby My‘.
Fredi Nest se musiek het ‘n uitbundig-nostalgiese country-inslag wat die dansvloere verrinneweer. Sy albums is ‘n viering van vreugde en die liefde en die lewe, soms polsend gevat en stuitig; andersins beleë gesprinkel met romantiese speserye. Hy bied ritmiese ballades, langarmgenietinge en aangename, luistervriendelike musiek – gekenmerk aan oorspronklikheid.
Party noem hom Suid-Afrika se Chris de Burgh; vir ander is hy die land se ‘Liedjiefabriek’. Fredi is ‘n veelsydige en bekroonde liedjieskrywer en sanger.
Fredi is op 25 Maart 1959 in Johannesburg, Suid-Afrika gebore en is die oudste van vyf kinders. Hy het al van kleintyd af gesing en kitaar gespeel, maar het eers in sy laat dertigs besluit om musiek sy loopbaan te maak. In 1995 is sy debuut album, ‘Memory Train‘, uitgereik.
In 1996 ontvang hy die ‘IBA-prys‘ vir ‘Listen To Me’ as die mees gespeelde liedjie op gemeenskap-radiostasies.
Hy het in September 2012 twee hartaanvalle direk na mekaar oorleef en toe nog ‘n hartaanval slegs dae daarna. Hy het herstel en weer die land vol getoer en gesing.
Fredi woon tans in Cullinan, naby Pretoria, Suid-Afrika, waar hy vir homself ‘n ateljee gebou het en wat ook vir CD-opnames en produksies beskikbaar is.
Die sanger het Woensdag, 30 April 2015, simptome van ‘n beroerte getoon waarna hy onmiddellik hospitaal toe geneem is. Fredi is in ‘Steve Biko Akademiese-hospitaal’ opgeneem, waarna ‘n CT-skandering bepaal het dat hy nie ‘n beroerte gehad het nie, maar dat ‘n melanoom, wat tydens ‘n ondersoek direk na die ‘Klein Karoo Nasionale Kunstefees’ ontdek is, na sy brein versprei het.
Alhoewel die kanker gevorderd is, is hyself, sy familie en vriende sowel as sy aanhangers positief dat die behandeling, wat hy tans ondergaan, vir ‘n positiewe uitslag sal sorg.
Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr