Ons almal moet maar speel met die kaarte wat aan ons uitgedeel is. In ons liefdes-lewens is dit dieselfde. Somtyds, net somtyds , ontmoet jy iemand wat jou eensklaps weer laat glo in die liefde. Wat jou verander van ‘n Rowwe Jack na ‘n King….
We all have to play the cards we are dealt. In our love-lives it is no different. Sometimes we are fortunate to stumble into that one person that makes you believe in love again.
Instrumental: Seth Grey
Shot and Edited: Eric Graham
Story: Simon Witbooi
Vocals: Wesley Milliondollars
Location: Brand Republic SA Studios
Actor: Francois Smith
LYRICS:
HemelBesem – Rowwe Jack ©
Vers 1:
Soos kaarte uitgedeel word en oor die aarde dit gespeel word
Sy dink dat daai man is verskillend
Maar daai hand is ‘n prison
vra is die haa man? want daar was diamonds ook tussen-in
But hy is ruff around the egdes, luister na my
Pasop, jy gaan n papercut kry!
Al hou jy ook jou kaarte sommer styf teen jou lyf,
soos hy instap in jou hartens, sal syne buitekant bly
Talle manne soek net partners om die game te kan play
Toe kom grawe jy in my aarde…call spades a spade
My lewe was swart sos klawers en klawers was fruitless
Nou’s it kla warrit soe’ is
…
My pen krap vining oor die damn blad se middle,
Scribble sensasionele paar sinne wat saamstem dat die’s ‘n wen hand dinges
En hulle kan net copy soos ‘n Rembrandt linne
Want ek is klaar met eksemplaar wees. Dis my geskenk vi haa jinne…
Julle kan vrae het, praat en skinner
Dis te lekker om te check wats die present daa binne
Chorus:
Van n rowwe Jack raak ek ‘n King deur n Queen
Deur n wonderwerk het sy my royalty gesien
Sy het die ace of spades gebreek
Vir my koningin sal ek krone bring want van….
Bridge:
Ek was n jack of all trades broe’, master of non
‘n Rowwe Jack soe het ek deur ‘n fase gegaan
Sy’t my ge-hijack checkit, nou’s ek pass al daai dumbness
Winners jacket aan. Now I gotta castle to run…
Vers 2:
Soos kaarte uitgedeel word en oor die aarde dit gespeel word
Gebruik ons ons sin as ‘n map
Deur ons imagination, die drawing on the back
is ‘n regte bicycle op om die tog mee deur te werk
Deur die rooi en die blou
Pak ons deur’ie negatiewe om die mooi te onthou
En as syfers deur-syfer om die strooi te onderhou
Voel ek steeds safer, pens en pooitjies onder jou
Maak jou oë toe, dan tel ons een tot by tien
In plaas van syfers, het ons onse seëninge gesien
Saam ons foute gepak. Stoutheid geskrap
My coping mechanism was n poker face ma nou’t my vrou gesê: “Dis loutere twak! , onthou dit en vat als met glimlag bro ..yip.. hou dit in jou sak
Want immers is daar altyd mos n Joker innie pak
Eish daai baby van my
Ons hou dit straight A’s hey, A for way
Nadat sy die red carpet kla gepave it vir my
© Besembos Productions
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr