HemelBesem YSTERHAND

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Die tweede single van die Evil is NOGSTEEDS Maklik album. Ysterhand handel oor fisiese geweld teen vroue vanuit ‘n vrou se perspektief. Daarom is die bekende televisie- en verhoogpersoonlikheid Lynelle Kenned ingespan om self voor die kamera haar ding te doen. Stuwi W is weer op die beat en Zunaid Allie agter die kamera sowel as voor die editing suite… ‘n Groot dankie aan Afrikaans.com wat ‘n bydrae gelewer tot die skepping van hierdie belangrike video…

css.php