Maandag, maar beslis nie ñ blou Maandag nie! Nuwe tunes klink mooi. Dankie vir almal wat al ñ album op pre-order het! Onthou dit gaan nog nie op iTunes wees nie, eksklusief by my op pre-order
???? https://music.apple.com/za/album/in-the-air-tonight/1441184297?i=1441184298
???? nuwe videos op Youtube (www.youtube.com/abmusiek)
???? Nuwe album nou beskikbaar op eksklusiewe pre-order. Die album gaan eers heelwat later op die digitale platforms beskikbaar wees. Vir R 150 kry jy een in die sakkie. Betalings opsies: Snapscan ( https://pos.snapscan.io/qr/HakV9D0D of https://pos.snapscan.io/qr/STB25C07 ) of Direkte inbetaling. Gebruik asseblief jou selfoon nr as verwysing sodat ons jou kan kontak om jou album aan jou te stuur. Vrystellings datum: 29 April 2020 20:00
#artist #lockdown #Covid_19 #CoronaVirus #NuweAlbumNouBeskikbaar #Preorder #antonbothaband #bringdiemusiekterug
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr