Jakkie Louw – Donkie

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Geniet Jakkie Louw se live musiekvideo van sy liedjie “Donkie”

Jy kan die enkelsnit ook geniet op die platform van jou keuse, voeg dit op jou speellys – https://distrokid.com/hyperfollow/jakkielouw/donkie

Lirieke: Geskryf deur Jakkie Louw

Ek ry my bakkie in ’n gat
Dis te duur om reg te maak
want my geld is bietjie min
Met ’n wiel wat aanhou spin spin

Vrydag is nou hier
In die dorp is koue bier
Het niks meer om te ry
Maar my donkie wag vir my

Donkie maak toe hee
almal maak toe haa
Gee my net ’n heehaw heewaw

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie

Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
en my donkie
Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
met my donkie
Met my donkie

Jy ry jou John Deer Tracker
My donkie loop so lekker
Ek daag op sonder ’n bakkie
Al die Jocks is vol van Laggies

Die Meisies dink dis cool
Wil aan my donkie voel
Vergeet van daai bakkie
Jou donkie is so lucky Jakkie

Donkie maak toe hee
almal maak toe haa
Gee my net ’n heehaw heewaw

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
en my donkie
Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
met my donkie

Ja die mesies like van ry
Ja die meisies like van ry
Ja die meises like van ry
Ja die meisies like my D-O-N-K-I-E ry
Komaan!

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie
Waars dit lekker?
Hiers dit lekker

Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
en my donkie
Nog ’n rondte tjom tot die son op kom
met my donkie

Ek ry my donkie
Uit na die dorpie..

Regisseur:
Ethan/ Jakkie Louw

Kameras :
Ethan Naidoo

Tweede kamera:
Marc Lee

Redigeerder:
Ethan Naidoo

Vervaardigers:
Jakkie Louw

Produksiebestuurders:
Jakkie Louw/ Ethan naidoo

Production company:
Fullstac Productions

Platemaatskappy:
Jakkie Louw produksies

Liedjieskrywer/Publikasie:
Jakkie Louw / Jakkie Louw Produksies ?

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

css.php