Jennifer Zamudio – Bietjie Bietjie (Official Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

DOWNLOAD / STREAM ? https://orcd.co/goud
DOWNLOAD / STREAM CATALOGUE ? https://orcd.co/jenniferzamudio

Jennifer Zamudio is die afgelope 32 jaar woonagtig in Pretoria (South Africa) en sing reeds die afgelope 21 jaar professioneel. Sy het haar sangloopbaan begin by Anneli van Rooyen se sangskool, Promusik in Pretoria. Jennifer het aan die begin van haar loopbaan bekend gestaan as “Die Singende Pers Sensasie”. Haar pers haarkleur het haar beslis laat uitstaan en word nog lank onthou. Jennifer vermaak gehore nasionaal met haar energieke en natuurlike verhoogspersoonlikheid in die kommersiële genre. Sy is deur die ‘Vrouekeur Tydskrif’ bestempel as die ‘Vrou met In 2022’, word Jennifer benoem vir twee SAMA’s (South African Music Awards) in die kategorieë “Beste Kontemporêre Musiek Album” vir “TWINTIGEENENTWINTIG” asook vir “SAMPRA Artist of the Year”.

CD / MERCH:
https://jenniferzamudio.co.za/categories/musiek-cd
https://jenniferzamudio.co.za/categories/zamjam-merchandise

VOLG JENNIFER ZAMUDIO:
ONLINE https://jenniferzamudio.co.za
INSTAGRAM https://www.instagram.com/zamudio_jennifer
FACEBOOK https://www.facebook.com/JenniferZamudioSA
TIKTOK https://bit.ly/3znsKKq

KONTAK JENNIFER ZAMUDIO:
083 514 8554
info@jenniferzamudio.co.za

P&C: 2018 Jennifer Zamudio under exclusive license to Next Music

COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from YouTube).

#jenniferzamudio #afrikaansemusiek #bietjiebietjie

css.php