Sy het haar merk op die Suid-Afrikaanse musiekmark as ons eie Afrikaanse rock-meisie. Die veelsydige en talentvolle Karen Zoid is soos ‘n verkleurmannetjie. Sy het die rock-mantel afgegooi en ontpop as ‘n programaanbieder van formaat op kykNET met “Die Republiek van Zoid Afrika”.
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr