Kurt Darren x Eloff x Ricus Nel – Kwagga Karnaval (Official Music Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Music Video for “Kwagga Karnaval” by Kurt Darren x Ricus Nel x Eloff.
Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/kwaggakarnaval

Follow Kurt Darren on Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/kurtdarren
Instagram – https://www.instagram.com/kurtdarren/
TikTok – https://www.tiktok.com/@kurtdarrenmusic
Select Website –https://selectmusiek.co.za/kurt-darren/

Follow Eloff on Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/eloffmusiek
Instagram – https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/
TikTok – https://www.tiktok.com/@e.l.o.f.f
Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/

Follow Ricus Nel on Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/RicusNelMusiek
Instagram – https://www.instagram.com/ricusnel/
TikTok – https://www.tiktok.com/@ricusnel
Select Website –

Music video: Gerduan Kemp
Assistant: Emil Paul
Venue: Die Vlakvark

Kwagga Karnaval:

Ou Trompie was n lekker
Lekker man
Elke aand vasgenaal by die bar
Sy dop was dubbel
Vel diep verrimpel
Sy lewe n staalsnaar bokskitaar

Maar op n Vrydag
By die Kwaggaberg hotel
Was dit Stomp
Ou Tromp
En sy beste bende pels

Ou Blikkies was n drommer
Die beste drommer wat
n Johnnie Rooi kan koop
Dawie de Lange die backup-sanger
Jis, hy’t daai baskitaar laat kook

PRE:
En elke Vrydag
By die Kwaggaberg hotel
Speel hulle boere-orkes
By die Kwagga Karnival

Niemand kan seil oor die vloer
Niemand kan dans soos n boer
Ons Afrikaners doen dit die beste
Niemand kan ‘n pompie so pomp met
Soveel kuns en kultuur
Soos die Boksombende boere-orkes

Daar by die Kwagga
Kwagga Karnival
Is die boerebal beter as die res

Want By die Kwagga Karnival
Gaan al die mense mal
Vir die Boksombende Boere-orkes

Ou Stompie kon n donkie
Daai Donkie long
Selfs agter sy rug speel
sy oe gesluit
En sy lippe tuit
Sy skoene
Altyd piesang geel

En elke n Vrydag
Was dit n boerebal
Met ou Stomp
Ou Trompie
En sy beste bende pels

n Suid-Wes man
Sy naam was Jan
Kon daai orrel
Mooi laat skree
Sy vingers dans
In Afrikaans
Soos hy die note lewe gee

En elke Vrydag
By die Kwaggaberg Hotel
Speel hulle boere-orkes
By die Kwagga Karnival

Hulle begin met n two-step
Die meel soos van Gogh op die vloer
En dan sing hulle n liedjie
Wat gaan oor die kuns van n boer

Music video by Kurt Darren, Eloff, Ricus Nel performing Kwagga Karnaval (Official Music Video). (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/QykKy1

#KwaggaKarnaval #KurtDarren #RicusNel #Eloff

css.php