Kwêla: Alen Abraham

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Alen Abrahams, ‘n karwag van Kaapstad, se YouTube-videos waarin hy bekende popliedjies in sy eie Afrikaanse woorde sing, het hom oornag ‘n internet-sensasie gemaak. En die aanbiedinge wat daaruit voortgevloei het, het sy bestaan op die Kaapse Vlakte handomkeer verander. Susan het Alen gaan ontmoet.

css.php